# ActionSA in Ekurhuleni sê hy bly bekommerd oor dienslewering, ondanks die skepping van die burgemeester se uitreikingsprogram vir dienslewering. Phillip Dolo van die party sê kwessies wat aandag benodig sluit in ‘n inkomstetekort van twee-miljard-rand, voortdurende uitdagings in gebiede wat krag van Eskom ontvang, die ontwrigting van watertoevoer en ‘n oponthoud met behuisingsvoorsiening. Hy sê dis duidelik dat nog baie werk voorlê om die gaping te oorbrug tussen die burgemeester, Nkosingiphile Xhakaza, se beloftes en inwoners se werklikheid:
ActionSA vra beter dienslewering in Ekurhuleni [KLANK]
ENG PhilliponPrioritise