Skip to content

VF Plus sê Stad Johannesburg kan nie sy skuld betaal nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Johannesburg se 2023/2024 finansiële verslag skets ʼn donker prentjie omdat dit wys die metro het nie genoeg geld om sy eie kapitaalprojekte te finansier of sy skuld te betaal nie. Volgens die verslag wat vroeër die week aan die raad voorgelê is, het die metro sy jaar met ʼn verlies van 277-miljoen-rand afgesluit. Cor Boer van die VF Plus sê die metro se kontantreserwes is uitgeput en uitstaande korttermynskuld het van 17-miljard-rand tot 23-miljard-rand opgeskiet:

AFR CoronSettleDebt