# Die GOOD-party sê die ANC-koukusleier in Kaapstad, Banele Majingo, het nie net sy eie party verraai nie, maar al die opposisielede in die metro. Majingo het bedank en by die DA aangesluit. Hy sê hy het besef sy waardes en beginsels kom nou meer ooreen met dié van die DA. Jonathan Cupido van GOOD sê Majingo het net verlede maand namens die veelparty-opposisie ʼn mosie van wantroue ingedien teen die raadspeaker, Felicity Purchase:
GOOD-party sê Banele Majingo het Kaapstad se veelparty-opposisie verraai [KLANK]
ENG JonathanonBetrayed