Skip to content

ActionSA in Tshwane loof koalisieregering se eerste volledig befondsde begroting [KLANK]

# ActionSA in Tshwane sê die veelpartykoalisie se 2025/2026-konsepbegroting weerspieël ʼn verbintenis tot verantwoordelike regering. Dis die metro se eerste befondsde begroting in vier jaar. ActionSA-woordvoerder Tshepiso Modiba sê die koalisieregering moet geloof word omdat hy sy afhanklikheid van gekontrakteerde dienste met 210-miljoen-rand verminder het. Hy sê hierdie verbintenis om ʼn selfstandige stad te bou, word bewys deur die voorgestelde vyf-persent-vermindering in gekontrakteerde dienste:

ENG TshepisoonBudget