# AfriForum het die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Kill the Boer-liedjie ten sterkste veroordeel. Die hof het die burgerregte-organisasie se aansoek om appèl aan te teken teen twee hofbeslissings wat bevind het die liedjie is nie haatspraak nie, van die hand gewys. Die hof het bevind die appèl het geen redelike kans om te slaag nie. Kallie Kriel van AfriForum sê hulle sien ‘n toenemend radikale toepassing van die Grondwet en ‘n toename in ideologies-gedrewe regters:
AfriForum veroordeel die hofuitspraak oor Kill the Boer [KLANK]
AFR KrielOnRuling