Skip to content

AfriForum kritiseer minister Ntshavheni oor die wanvoorstelling van ‘n vergadering oor plaasmoorde [KLANK]

# AfriForum het die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, gekritiseer oor haar wanvoorstelling van ‘n vergadering tussen die organisasie en die polisie. AfriForum weerlê bewerings dat die organisasie erken het die plaasmoordstatistieke wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu aangebied het, is akkuraat. Jacques Broodryk van AfriForum hou vol die vergadering is gehou om misdaad-data te vergelyk en nie om wit volksmoord te bespreek nie. Hy kritiseer Ntshavheni omdat sy die vordering ondermyn wat in gesprekke oor plaasaanvalle gemaak is:

AFR-BroodrykOnNtshavheni