# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê miljoene rande se ongebruikte voorraad by Ekurhuleni se Energiedepartement vergader stof terwyl basiese artikels soos gloeilampe nie beskikbaar is nie. Volgens ʼn verslag van die departement is daar tans voorraad ter waarde van 512-miljoen-rand in die Boksburg-pakhuis. Denise Janse van Rensburg van die Vryheidsfront Plus, sê nog 14-miljoen-rand se voorraad is sedert 2022 nie gebruik nie:
VF Plus sê miljoene rande se voorraad by Ekurhuleni se Energiedepartment vergader stof [KLANK]
AFR DeniseonStock