# Die afgelope twee weke se landwye Vala Umgodi-operasies het tot die inhegtenisneming van 792 verdagtes gelei. Die misdade sluit in onwettige mynbedrywighede, moord, poging tot moord en besit van plofstof en vermoedelik gesteelde goedere. ʼn Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê sedert sy inwerkingstelling in Desember 2023, is meer as 20-duisend verdagtes tydens Operasie Vala Umgodi vasgetrek:
Meer as 700 verdagtes vasgetrek in landwye Vala Umgodi-operasies [KLANK]
AFR VanWykOnOperation