Skip to content

DA veroordeel minister Motshekga se stilswye oor omstrede Leër-gholfdag [KLANK]

# Die DA veroordeel die minister van Verdediging, Angie Motshekga, se stilswye oor die Leër se beplande gholfdag op 4 April en noem dit onsensitief te midde van die voortslepende krisis in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die party sê Motshekga het oproepe ignoreer om die geleentheid te kanselleer terwyl soldate met toenemende bedreigings te kampe het. Die DA-lid, Nicholas Gotsell, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gekritiseer omdat hulle borgskappe by die sukkelende verdedigingsbedryf gevra het, en dring aan die geleentheid moet afgestel word:

ENG GotsellOnSilence