# Die Verkiesingskommissie het meer as 40 voorleggings van politieke partye ontvang na sy kennisgewing rakende die kansellasie van 192 onaktiewe partye. Hierdie partye het versuim om teen die sperdatum van 31 Januarie hul registrasies te hernu en word nie in enige wetgewende instelling verteenwoordig nie. David Mandaha van die OVK sê hul doelwit is om die partyregister op datum te hou, onaktiewe partye te verwyder om kiesersverwarring te verminder en aktiewe partye toe te laat om ongebruikte name en handelsmerke te gebruik:
Meer as 40 politieke partye appelleer teen OVK se kennisgewing oor deregistrasie [KLANK]
ENG MandahaOnReview