# Sokker: Bafana Bafana se voorsprong van vyf punte boaan Afrika se Wêreldbeker-kwalifiseringsgroep mag verminder word nadat hy verlede week ‘n speler onwettig gebruik het teen Lesotho. Teboho Mokoena het reeds twee geel kaarte ontvang, wat ‘n outomatiese skorsing van een wedstryd beteken. Die beheerliggaam, SAFA, het erken dat hy in 2023 teen Benin gewaarsku is en weer verlede jaar teen Zimbabwe. Die reëls van die wêreldbeheerliggaam, FIFA, bepaal egter die teenstander moet ‘n klagte indien binne 24-uur na die wedstryd, wat Lesotho blykbaar nie gedoen het nie.
Sokker: Bafana kan Wêreldbeker-kwalifiseringspunte verloor na speler onwettig teen Lesotho gespeel het