# Die Gautengse Departement van e-Regering het ʼn bykomende 193 geslotekringtelevisiekameras in townships, informele nedersettings en hostelgebiede opgerig. Die uitbreiding volg na die suksesvolle eerste twee fases waar 300 kameras opgestel is. Die departement se woordvoerder, Sithembiso Ndlovu, sê die voortgesette pogings om waarneming te verbeter, is deel van ʼn breër strategie om ʼn veiliger, sterker provinsie te skep:
Gautengse e-Regering brei geslotekringtelevisie uit na kwesbare gebiede [KLANK]
ENG SithembisoonCCTV