# Die DA eis verantwoording nadat die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings in die 2024/25-boekjaar toelaes ter waarde van 450-miljoen-rand verloor het weens swak beplanning. Die DA-lid, Mervyn Cirota, sê dit verminder sy begroting van ses-miljard-rand na vyf-miljard-rand. Die Nasionale Tesourie voer onvoldoende prestasie aan as die rede. Cirota kritiseer die departement se onbevoegdheid en waarsku dit vererger die behuisingskrisis:
Menslike Nedersettings in Gauteng verloor R450-miljoen weens swak beplanning