Skip to content

Vier sterf in botsing op N1 naby Pienaarsrivier in Limpopo [KLANK]

# Vier mense is vanoggend dood en nege beseer in ‘n botsing tussen ‘n brandstoftenkwa en ‘n stilstaande bus op die N1 naby Pienaarsrivier in Limpopo. Die bus het sonder brandstof langs die pad gaan staan. Die tenkwa het aan die brand geslaan en die vlamme het na die bus versprei waarin passasiers gewag het. ‘n Polisiewoordvoerder, Tidimalo Chuene, het motoriste gevra om versigtig te wees in die omgewing:

ENG-ChueneOnAccident