Skip to content

Jozi My Jozi wil graag deel te wees van presidensiële werkgroep vir heropbou van Johannesburg

# Die gemeenskapsorganisasie Jozi My Jozi sê hy wil graag deel wees van die presidensiële werkgroep wat Johannesburg moet heropbou. Dit volg op president Cyril Ramaphosa se onlangse aankondiging dat hy ‘n groep saamstel om dienslewering in die metro te verbeter. Innocent Mabusela van Jozi My Jozi het die noodsaaklikheid van dié samewerking beklemtoon. Hy sê die organisasie sal volhou om met die regering saam te werk, omdat die vorming van sterk verhoudings op plaaslike en provinsiale vlak dringend noodsaaklik is: