Skip to content

eThekwini gaan meer hulpbronne gebruik om vloedrampe te hanteer [KLANK]

# eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, beklemtoon die dringende behoefte aan proaktiewe rampbestuur. Die onlangse reën in die munisipaliteit het 16 lewens geëis en omvattende skade aan een-duisend-452 privaat eiendomme veroorsaak. Lamontville, KwaMakutha, Adams Mission, Isiphingo, Pinetown en Inanda is die swaarste getref. Xaba sê hulle gaan meer hulpbronne belê om die metro te help om vloedrampe meer proaktief te hanteer:

ENG CyrilonFloodDisasters