# Die DA in Gauteng oefen druk uit op die Tshwane-metropolisie en die SAPD om misdaadbestrydingspogings op te skerp. Dit volg op die gewelddadige aanval in Soshanguve se Marry Me-informele nedersetting, waar vier gemeenskapspatrolleerders vermoor en nog agt gewond is. Die slagoffers is geskiet en deels verbrand, wat ‘n teken is van toenemende misdaadvlakke. Crezane Bosch van die DA vra beter polisiebronne om wet en order te herstel:
DA vra versterkte polisiëring na dodelike Soshanguve-aanval [KLANK]
AFR-BoschOnCrime