# Eskom sê die hoë vlakke van beplande instandhouding by alle kragstasies sal tot vroeg in April voortduur. Beurtkrag is gister is opgeskort as gevolg van ‘n beperkte maar stabiele kragstelsel en voldoende noodreserwes. Eskom woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vorige beurtkraggevalle vanjaar was hoofsaaklik as gevolg van onvoldoende noodreserwes wat weer aangevul moes word, ná verlengde vertragings om eenhede na instandhouding weer in diens te stel. Dit was egter gister nie die geval nie:
Eskom sê hoë vlakke van beplande instandhouding sal tot vroeg in April voortduur [KLANK]
ENG DaphneonGoing