# ActionSA in Ekurhuleni vra burgemeester Nkosindiphile Xhakasa om aandag te skenk aan die bekommernisse van die stad se Metropolitaanse Polisiedepartement. Lede het gister betoog teen oortyd-besnoeiings, personeeltekorte en ‘n gebrek aan noodsaaklike bronne. Michael Basch van ActionSA sê die optrede kom nadat oortydbegrotings reg oor die stad met 50-persent gesny is. Die besluit raak talle departemente, wat die EMPD insluit. Hy sê die stap het ondraaglike druk geplaas op ‘n werksmag wat reeds oorwerk is:
ActionSA omgekrap oor EMPD-betoging oor oortyd-vermindering [KLANK]
ENG MichaelonProtest