# Die DA sê Gauteng se gesondheidsbegroting, wat met net 3,7 persent verhoog is, slaag nie daarin om kritieke probleme soos die vier-miljard-rand in onbetaalde skuld, vakante poste en die agteruitgang in die toestand van hospitale aan te spreek nie. Jack Bloom van die DA beskuldig die provinsiale regering dat dit fondse wat vir gesondheid bedoel is, herallokeer. Bloom versoek dat premier Panyaza Lesufi ernstig moet ingryp om die provinsie se gesondheidsuitdagings aan te pak:
DA beskuldig Lesufi dat hy Gauteng se gesondheidskrisis ignoreer [KLANK]
ENG BloomOnHealthBudget