Skip to content

GOOD Party bekommerd oor beplande verhoging van Kaapstad se Veiligheidsdirektoraat se begroting [KLANK]

# Die GOOD Party in Kaapstad is geskok om te hoor dat Kaapstad beplan om die Veiligheid- en Sekerheidsdirektoraat se begroting drasties te verhoog. Jonathan Cupido van die party sê burgemeesterskomikteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, het in ‘n Facebook-plasing gesê dat burgemeester Geordin Hill-Lewis ‘n konsepbegroting sal voorlê wat die grootste belegging in die Veiligheid- en Sekerheidsdirektoraat sedert die stigting van LEAP behels:

ENG JonathanonBudget