Skip to content

Ekurhuleni veroordeel Metropolisielede se onwettige versetoptrede [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni veroordeel die voortslepende onwettige versetoptrede waarby lede van die Ekurhuleni-metropolisie betrokke is. Hierdie betogings veroorsaak aansienlike ontwrigtings op verskeie roetes. Verkeer op die R24-wes tussen die OR Tambo- en die Electron-wisselaars is tans ernstig ontwrig. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die betogings raak al die bane op die N3-noord tussen Heidelberg en die Elands-wisselaar waar daar tans groot verkeersopeenhopings is:

ENG ZwelionStrike