Skip to content

MANCOSA sê SA se digitale toekoms in gedrang deur kuberbedreigings [KLANK]

# Die Mancosa-kollege, ‘n privaat hoër-onderwysinstelling in Suid-Afrika, sê die regering moet kubersekuriteitswette afdwing, ‘n nasionale kubersekerheidstategie ontwikkel en noodsaaklike infrastruktuurbeskerming versterk. Volgens die 2024 Interpol Afrika Kubersekerheidsevaluaringsverslag word gyselware en digitale afpersing uitgesonder as een van die ernstigste kuberbedreigings op die Afrika-vasteland. Stephan van der Westhuizen van MANCOSA sê sulke aanvalle is veral kommerwekkend weens die ernstige finansiële impak en hulle vermoë om noodsaaklike infrastruktuur erg te ontwrig:

AFR StephanonCyber