Skip to content

DA verwelkom Tshwane se aanstelling van ’n raadgewer oor transaksies raadgewer [KLANK]

# Die DA in Tshwane het die metro se bevestiging verwelkom dat ʼn raadgewer oor transaksies aangestel gaan word om sy energie-onafhanklikheidsplan te bevorder. Die plan wat onder voormalige burgemeester Cilliers Brink gestalte gekry het, is vertraag omdat ʼn raadgewer nie aangestel is om ʼn versoek vir voorstelle te finaliseer nie. Brink betwyfel Tshwane se suksesvolle instelling van die projek:

AFR-BrinkOnPlan