# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê dis onregverdig dat Eersterust se inwoners weens misdaad in vrees vir hul veiligheid moet lewe. Gauteng bly die provinsie wat die ergste getref word met 26,5-persent van die land se algehele misdaadstatistiek vir die derde kwartaal van 2024/2025. Moya het aan Eersterust se inwoners gesê hulle gaan voorkeur gee aan polisiesigbaarheid in gemeenskappe:
Tshwane gaan voorkeur gee aan polisiesigbaarheid in Eersterust [KLANK]
ENG NasiphionEersterust