# Die DA versoek dat die Nasionale Tesourie en die Ouditeur-Generaal bewerings van finansiële wanbestuur by City Power ondersoek. News24 berig dat City Power bedrieglik 335-miljoen-rand in ses maande bestee het aan mislukte instandhoudings- en infrastruktuurprojekte deur bedrieglike fakture te betaal. Johannesburgse koukusleier, Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê City Power ignoreer hulle versoeke in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting:
DA vra dat Tesourie ingryp in City Power-skandaal [KLANK]
ENG-Kayser-EcheozonjokuOnCityPower