# Die GOOD-party in George vra dat die bevindings oor die onvoltooide gebou wat in Mei verlede jaar ingetuimel het, vinnig bekendgemaak word. Vier-en-dertig mense is dood en talle beseer toe die meeste werkers onder puin begrawe is. Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het onthul die voorlopige verslag dui daarop dat talle prosedures nie gevolg is nie. GOOD se woordvoerder, Chantelle Kyd, sê die plaaslike gemeenskap wag angstig op die uitslag van alle ondersoeke:
GOOD-party sê verslag oor George-gebou moet gou bekendgemaak word [KLANK]
ENG ChantelleonBuildingCollapse