Skip to content

SAFTU veroordeel Trump-administrasie se vyandige optrede teen SA [KLANK]

# Saftu het die Amerikaanse regering se verklaring van Suid-Afrika se ambassadeur Ebrahim Rasool as persona non grata skerp veroordeel. Die vakbondfederasie sê die skandalige optrede is ‘n blatante aanval op Suid-Afrika se soewereiniteit en ‘n poging om die land te boelie om toe te gee aan die VSA se imperialistiese belange. Die woordvoerder van Saftu Newton Masuku sê die besluit, uitgevoer onder die bevel van die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake Marco Rubio, is nog ‘n vyandiggesinde stap deur die Trump-administrasie teen Suid-Afrika:

ENG NewtononHostileAction