# Saftu vra die Suid-Afrikaanse regering om beslissend op te tree oor die uitsetting van Suid-Afrika se ambassadeur Ebrahim Rasool, deur die Amerikaanse ambassadeur te ontbied om rekening te gee van die vyandige optrede. Die woordvoerder van Saftu, Newton Masuku, sê die regering moet Suid-Afrika se handels- en diplomatieke betrekkinge met die VSA heroorweeg, veral in die lig van AGOA, asook die versterking van vennootskappe met BRICS en ander lande in die suidelike halfrond om Westerse imperialisme teen te werk:
SAFTU vra regering om Amerikaanse ambassadeur in SA te ontbied na uitsetting van Rasool [KLANK]
ENG NewtononSummon