# Die groep Activists and Citizen Forum sê die enigste mense wat die uitsetting vier van Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, is die regsgesinde groepe AfriForum en Solidariteit. Die woordvoerder van die forum Dennis Bloem sê hulle siening is dat die groepe se skadelike besoek aan president Donald Trump se administrasie om leuens oor Suid-Afrika te versprei, vrugte gedra het. Bloem sê hulle is ook nie verras oor wat hulle die roekelose en sinnelose optrede deur die Trump-administrasie noem nie:
Forum beweer regsgesinde groepe AfriForum en Solidariteit “vier” uitsetting van ambassadeur Rasool [KLANK]
ENG DennisonGroupings