# AfriForum sê die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio se aankondiging dat die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Ebrahim Rasool, tot persona non grata verklaar is, is ‘n bewys dat die ANC se diplomatieke dobbelspel misluk en die land en sy mense duur te staan sal kom. Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, beklemtoon dat die ANC-leiers en Rasool, as ‘n ontplooide kader, direkte verantwoordelikheid moet aanvaar vir die diplomatieke flater:
AfriForum sê ANC dobbel met land se toekoms na uitsetting van ambassadeur Rasool [KLANK]
AFR KallieonANCGambling.mp3