Skip to content

eThekwini steeds op hoë gereedheidsgrondslag met gure weer wat voortduur [KLANK]

# Die eThekwini-munisipaliteit se rampbestuur- en noodspanne is op ‘n hoë vlak van gereedheid terwyl swaar reën voortduur in KwaZulu-Natal. Die Weerdiens het vir vandag ‘n geel vlak vier waarskuwing uitgereik vir ernstige donderstorms in dele van die provinsie. Die woordvoerder van die metro, Gugu Sisilana, sê die rampbestuur- en noodspanne beoordeel die skade wat aangerig is deur die swaar reën wat die stad van Donderdag af teister:

ENG GuguonHighAlert