# Die hoofsekretaris van Saftu, Zwelinzima Vavi, sê die herverkiesing van Donald Trump as president van Amerika is ‘n globale katastrofe vir werkers, vakbonde en progressiewe bewegings. Sy tweede termyn het begin met ‘n aanslag op arbeidsregte, rassegeregtigheid en demokratiese instellings, nie net in Amerika nie, maar wêreldwyd. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê Groenland en die Panamakanaal word deur Trump bedreig met ‘n militêre oorname:
Saftu sê herverkiesing van Donald Trump is globale katastrofe vir werkers [KLANK]
ENG NewtononTrump