Skip to content

UWK-navorsing toon net 11% van SA se kommersiële landbougrond is deur grondhervorming oorgedra [KLANK]

# Die Instituut vir Armoede, Grond en Agrariese Studies aan die Universiteit van die Wes-Kaap sê daar is ‘n voortdurende afname in Suid-Afrika se grondhervorming. Dit wek kommer oor die regering se toewyding aan grondgeregtigheid. Die navorsing toon net 11-persent van Suid-Afrika se kommersiële landbougrond is sedert die 1990s deur grondhervorming oorgedra, baie minder as die oorspronklike 30-persent teiken wat in 1994 gestel is. Die navorser Nkanyiso Gumede sê in die nasionale begroting wat Woensdag ingedien is, is net 0,4-persent begroot vir grondhervorming:

ENG NkanyisoonLandReform