# Eskom sê hy het in die jaar tot datum 16,76-miljard-rand se dieselbesparings bereik. Dit verteenwoordig ‘n werklike uitgawe van 52,9-persent minder as die 31,69-miljard-rand wat in dieselfde tydperk verlede jaar bestee is. Die woordvoerder van Eskom, Daphne Mokwena, sê in die jaar-tot-datum het hulle nagenoeg 14,93-miljard-rand uitgegee aan brandstof vir die oopsiklus-gasturbine-vloot, wat onder die begroting is, en meer as twee-duisend gigawatt-uur se krag opgewek het:
Eskom bereik R16,76-miljard se dieselbesparings [KLANK]
ENG DaphneonDieselSavings