Skip to content

Kaapstad versoek inwoners om slaggate aan te meld voor winterreën [KLANK]

# Die Stad Kaapstad versoek inwoners om slaggate aan te meld as deel van sy veldtog om dit voor die winter reg te maak. Meer as een-duisend-400 slaggate word maandeliks aangemeld en die stad poog om soveel moontlik te herstel voor swaar reën verdere skade aanrig. Die metro waarsku gebarste pype beskadig ook paaie, maar gee die versekering herstelwerk sal vinnig gebeur. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Vervoer, Rob Quintas, sê as dit vroeg aangemeld word is herstelwerk vinniger, wat padveiligheid verbeter:

ENG QuintasOnPotholes