Skip to content

Wêreldleiers verwelkom Oekraïne se aanvaarding van Amerikaanse voorstel vir skietstaking [KLANK]

# Wêreldleiers het Oekraïne se besluit verwelkom om ‘n Amerikaanse voorstel vir ‘n skietstaking van 30-dae met Rusland te aanvaar. Die Franse president, Emmanuel Macron, het die vordering verwelkom, maar sê Kiëf benodig stewige sekerheidswaarborge vir enige skietstaking. Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê dit is ‘n belangrike oomblik vir vrede in Oekraïne. Die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sê Rusland moet nou wys hy is gewillig om vrede te handhaaf:

ENG KallasOnPeace