Skip to content

Drie dood en vier gewond in skietery by Sandton-restaurant [KLANK]

# Drie mense is gisteraand by ʼn restaurant in Sandton, Johannesburg, doodgeskiet en vier gewond. ʼn Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê volgens voorlopige ondersoeke wou ʼn man met ʼn vuurwapen die restaurant binnegaan, maar dit word nie toegelaat nie. Sy sê ʼn onderonsie het uitgebreek wat tot ʼn skietery tussen die man se lyfwagte en veiligheidswagte gelei het. Sy sê niemand is nog in hegtenis geneem nie:

ENG NevhuhulwiOnShooting