Skip to content

Krieket: Bavuma teleurgesteld oor hul uitgeskakel is uit Kampioenetrofee [KLANK]

# Krieket: Suid-Afrika se eendag-kaptein, Temba Bavuma, is teleurgesteld omdat hulle uitgeskakel is in die Kampioenetrofee-toernooi en sê hulle moes meer doelgerig lopies nagejaag het. Die Proteas het in nog ʼn uitklopwedstryd van die Internasionale Krieketraad in die stof gebyt en met 50 lopies teen Nieu-Seeland verloor in die halfeindstryd in Lahore, Pakistan. Bavuma het erken 363 was ʼn moeilike teiken en sê al hul kolwers moes hul kant bring in vennootskappe:

ENG BavumaOnBatting