Skip to content

Polisieminister sê verraadondersoek word in ernstige lig beskou [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê die verraadondersoek na AfriForum en Solidariteit oor die beweerde verspreiding van vals inligting word in ʼn ernstige lig beskou. Die ondersoek volg na talle hoëvlakvergaderings in Washington tussen ʼn afvaardiging van die twee organisasies en amptenare van president Donald Trump se administrasie. Die organisasies is gekant teen die land se Onteieningswet en vermeende bedreigings teen Afrikaners. Mchunu het aan die Parlement gesê die Nasionale Vervolgingsgesag sal ʼn besluit oor die saak neem:

ENG MchunuOnTreasonCase