Skip to content

Nasionale Raad van DBV’s bekommerd oor wreedheid teenoor diere op sosiale media in SA [KLANK]

# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings sê hy is toenemend bekommerd oor die ontstellende toename in inhoud wat wreedheid teenoor diere uitbeeld en aanlyn in die land gedeel word. Sanam Naran van die raad sê mense wat geneig is tot sekere persoonlikheidsversteurings, kindertrauma of geestesgesondheidsprobleme is meer geneig om dié gedrag te openbaar. Sy sê sosiale aanvaarding speel ‘n belangrike rol want individue soek erkenning, of ‘n gevoel dat hulle tuis hoort, deur sosiale media:

ENG SanamonAnimalCruelty