Skip to content

Sokker: Benni McCarthy is Kenia se nuwe hoofafrigter [KLANK]

# Sokker: Die gewese Bafana Bafana-doelskopper, Benni McCarthy, is aangestel as Kenia se nuwe hoofafrigter. Hy het Manchester United aan die einde van verlede seisoen verlaat waar hy ‘n eerstespan-afrigter was wat op doelskoppers gefokus het. Die 47-jarige McCarthy se vorige bestuurservaring was by Cape Town City en AmaZulu. Kenia bied 2027 se Afrikabekertoernooi aan saam met Tanzanië en Oeganda. McCarthy sê die Keniaanse span is ʼn slapende reus:

ENG McCarthyOnKenyaTeam