# ActionSA sê strategiese besuinigingsmaatreëls word benodig om verkwistende besteding in die regering te verminder en finansiële bestuur te verbeter. Die party vra parlementslede om deur hul voorbeeld te lei en onnodige uitgawes, insluitend reiskoste, te besnoei. Die party se leier, Herman Mashaba, het op die mediabekendstelling van die kabinetshervorming en die wetsontwerp op geen verdraagsaamheid teen korrupsie gevra vir aanspreeklikheid met die bestuur van openbare fondse. Hy vra dat amptenare aanspreeklik gehou word vir verkwistende uitgawes:
ActionSA vra strategiese besuinigingsmaatreëls om regeringsvermorsing te verminder [KLANK]
ENG MashabaOnMeasures