Skip to content

DA eis Leër se gholfdag moet afgestel word te midde van soldate-krisis [KLANK]

# Die DA vra die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet dringend optree teen die Leër se beplande gholfdag die vierde van volgende maand. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê luidens die uitnodiging van die hoof van die Leër, Lawrence Mbatha, gaan daar luukse borgskappe wees, gratis wyn en spyseniering vir 420 gaste terwyl Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo sukkel om te oorleef:

AFR NocholasonGolf