# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die versuim om klas- en verblyfgeld te betaal aan 720-duisend studente wat afhanklik is van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Hierdie krisis het veroorsaak dat studente nie toegang tot hul uitslae het nie en ander kan nie met hul studies voortgaan nie. Claude Naicker van die vakbond versoek die ministerie van Hoër Onderwys om betalings te bespoedig, NSFAS se rol te heroorweeg en instellings regstreeks te betaal:
Vereniging van Staatsamptenare eis optrede teen vertragings met NSFAS-betalings [KLANK]
ENG-NaickerOnNSFAS