# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê ‘n Russies-Oekraïnse vredesooreenkoms moet sterk en regverdig wees. Hy het met die Amerikaanse president, Donald Trump, in die Withuis vergader waar die bereiking van ‘n blywende vrede in Oekraïne en beëindiging van Rusland se volskaalse inval die belangrikste besprekingspunt was. Starmer het benadruk dat Trump en sy administrasie dit grootliks ignoreer dat Rusland die oorlog begin het. Hy sê ‘n vredesooreenkoms kan nie die aanvaller bevoordeel nie:
Eerste minister Starmer sê Brittanje is gereed om ‘n vredesverdrag in Oekraïne te steun [KLANK]
ENG StarmerOnPeace