Skip to content

DA kritiseer Tshwane burgemeester se R315-miljoen verhoging vir sekerheidsmaatskappye [KLANK]

# Die Da sê die intrige verdiep met burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, se voorgestelde bykomende 315-miljoen-rand vir sekerheidsdienste. Die party voer aan dis duur on ondoeltreffend om op wagte op puntdiens te vertrou. Hulle stel geslotekringtelevisie, bewegingsopsporingtoestelle en mobiele gewapende reaksiespanne voor as ‘n doeltreffende en bekostigbare oplossing. Cilliers Brink van die DA glo hierdie benadering sal meer goedkoper en meer doeltreffend as die huidige model wees:

 

AFR BrinkOnSecurity