# Die polisie in Limpopo het veiligheidsmaatreëls afgehandel vir vandag se provinsiale rede in Lebowakgomo. Die provinsiale woordvoerder, Hlulani Mashaba, verseker die publiek streng seherheids-protokolle is ingestel en wetstoepassers is ontplooi om orde te handhaaf. Mashaba sê slegs geakkrediteerde individue sal toegang hê en deelnemers word versoek om met veiligheidsbeamptes saam te werk:
Limpopo SAPD bevestig sekerheid gereed vir provinsiale rede [KLANK]
ENG-MashabaOnSOPA