Skip to content

Fietspad in Kaapstad gesluit weens vandalisme en kabeldiefstal [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het aangekondig die fietspad tussen Paardeneiland en Woodstock is tydelik gesluit weens skade wat deur vandalisme en kabeldiefstal veroorsaak is. Die sluiting tree vandag in werking tot verdere kennisgewing en raak die gedeelte tussen Ou Marinerylaan tot by Paardeneilandrylaan. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, het fietsryers aangeraai om die gebied te vermy en alternatiewe vervoerkeuses te oorweeg, insluitend die gebruik van MyCiTi-busse:

 

ENG QuintasOnCyclists