Skip to content

KZN-regering bevestig herwinning van vyf liggame na Lamontville-vloede [KLANK]

# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal het bevestig vyf liggame is herwin na erge vloede in Lamontville, in eThekwini. Rampbestuurspanne het die oorskot van twee volwasse mans en drie kinders gekry wat vroeër vanoggend tydens swaar reën in ‘n kanaal meegesleur is. Woordvoerder, Senzelwe Mzila, versoek inwoners in laagliggende gebiede om hoër grond op te soek aangesien vloedrisiko’s hoog bly:

ENG MzilaOnBodies